Aan die Mosambiekse kus is die onderwaterparadys by Bazaruto. Nie net het die plek uitsonderlike koraal nie, maar hier skuil die meerminne van weleer, die Dugongs, onder die wateroppervlak.
| Name | Type | Role | |
|---|---|---|---|
| Johan Badenhorst | Writer | ||
| Johan Badenhorst | Director |