Home / Series / Die Kantoor / Aired Order / Season 1 / Episode 4

Die Touchy Game

'n Onskuldige touch-rugby wedstryd tydens middagete gee aanleiding tot Flip se ongewilde oortuigings oor vroue. Joubert kry Tjaart om al sy eks-vriendinne te bel om uit te vind of hulle swanger is.

Afrikaans English
  • Originally Aired February 3, 2026
  • Runtime 25 minutes
  • Content Rating South Africa 13
  • Network Showmax
  • Created January 22, 2026 by
    Icereak
  • Modified March 3, 2026 by
    Icereak