Dis 3 maande na Anna se verdwyning en Sofia is diep bekommerd oor haar vriendin. Altus en Herman neem die volgende stap na ouerskap en Isabel se seun kom kuier uit Pretoria.
| Name | Type | Role | |
|---|---|---|---|
| Louis Pretorius | Writer | ||
| Louis Prestorius, Albert Snyman | Director |