Twee weke na Herman-hulle se troue moet die paartjie skielik aanpas as pasgetroudes. Gerwin ontvang 'n onverwagse besoeker vir aandete en Tom kry 'n nuwe navorsingsassistent.
| Name | Type | Role | |
|---|---|---|---|
| Louis Pretorius | Writer | ||
| Louis Prestorius, Albert Snyman | Director |